Onse Vader
With All My Heart
歌手:Amira
专辑:《With All My Heart》

Ons Vader wat woon in die hemel
Geheilig sy U naam
Laat U ryk kom
U wil geskied
Soos in die hemel
So ook op die Aarde
Gee ons vandag ons daag se brood
En vergewe al ons skulde
Net soos ons vergewe
Die wat teen ons sonde
Laat kom ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en die sterkte en die Here
Vir ewig
En ewig
Amen
Vir ewig
En ewig
Amen
更多>> Amira的热门歌曲